Augustus 2022 – My huis is my woning projek: Kommentaar & uitslae
Baie geluk aan hierdie 13 lede! WENNERS GEDIGTE GOUD: 1 STE: NO 16 – Andries Fourie met Die lewe is ‘n aangaanding 2DE : NO 10 – Caren Kearley met Laaste vers 3DE : GEEN SILWER: 1 STE: NO 30 – Elmarie Nienaber van Kampen met Verganklikheid 2 DE : NO 33 – Elizabeth Bezuidenhout […]
Oktober 2022 – Liriese projek
Beste INKers “As Oktober in violet bloei, loei dit hemelhoog in geluidgolwe wat die herhaling van jou in my laat wikkel en onduleer.” As voorbeeld hierbo ‘n kykie in wat “liriese skryfkuns” kan wees. Die gonswoord vir hierdie maand se opdrag is dus: Liries. Alle afdelings het dieselfde gonswoord as vertrekpunt met geen verdere reëls […]
Vakansie-verkeer en padongelukke.
Vakansie-verkeer en padongelukke. Met die naderende vakansieseisoen op hande duik die kwessie van padongelukke en padsterftes op. In Suid-Afrika en Namibië is padsterftes van die hoogste ter wêreld. Kyk maar na die statistieke van langnaweke of die jaarlikse vakansietye in die land na hierdie statistieke. Jy kan daagliks ʼn koerant oopslaan of die televisie nuus […]
Die sneltrein.
Die sneltrein. Sneltreine is ʼn tipiese passasierstrein wat ʼn baie hoër spoed as ander tradisionele passasierstreine handhaaf. Verskillende lande het verskillende standaarde, in die Europese Unie is dit byvoorbeeld treine wat 125 – 200km per uur of vinniger reis, in Verenigde State is dit treine wat 90km per uur of vinniger reis. Geskiedenis van sneltreine. […]
Die koringaar se groet
ek het die koringare sien wuif in die wind van oos na wes, golwend, van noord na suid – kyk boer se sekel weerkaats in die ruit hoe hy ritmies vat en sny en paar en bind ja, voor die *Bethlehem-ster vir oulaas roep het die laaste koringaar vir son gegroet © Cornien Naudé 23/09/2022 […]