Winter haikoe (brons)
misrypkoue klee verlate vrystaatvlaktes in winterkaros
JUNIE 2023 – Winter projek
Beste INKers Die winter kruip nou behoorlik tussen vel en been in, en ek kan aan niks anders dink wat die bloed so warm laat klop soos die Afrikaanse letterkunde nie. Hierdie maand is daar ‘n uitgebreide opdrag en ek moedig elkeen aan om die voorskrifte mooi te lees. Neem gerus deel. GEDIGTE: 1. Skryf […]
Triolette ekokritiek
Ekokritiek Ekokritiek in digtertaal pleidooi vir natuurbewaring- woordskildery wys mensdom faal; Ekokritiek in digtertaal- lewenslesse daaruit te haal ingryping vir aarde te bring ekokritiek in digtertaal, pleitdooi vir natuurbewaring. Een moederaarde Daar is net een moederaarde waarop die mens kan leef en bly een enk’le planeet van waarde – daar is net een moederaarde tog […]
Osoonlaag
Die osoonlaag in die stratosfeer is die aarde se skild teen bestraling om ultravioletstrale te keer. Die mens kan en wil nie leer gebruik chemiese stowwe tot vernietiging van die osoonlaag in die stratosfeer. Ons verkwansel eerder produkte teen seer – rome en hoedjies word gebring om die ultravioletstrale te keer. Navorsers besin en redeneer […]