Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 4)

    demensie – pretensie differensiële diagnoses fisiologiese verandering geestelike aanpassing sosiale begriploosheid hewige reaksies onewewigtige besluite   verloor alle ouer mense die plot wie besluit oor hul staat van demensie wat is die effek van sulke besluite op ouer mense se persoonlikheid watter mate van eie waarde word by hulle gelaat het hulle nog […]

    douvoordag se luggie is skerp laat my terug dink aan my kinderdae met kaalvoet in die gebrande veld kraakvars op die spierwit ryp   elke oggend baie vroeg oppad skooltoe met ‘n tas rugsakke was toe nog taboe egte swaar leertasse was mode   soms kraak die vel op jou hak seer van […]

Dit is die jaar 3001. Die aarde is oorbevolk en die tegnologie het feitlik alle beheer en organisasie van individue se daaglikse handel en wandel oorgeneem. Toegang tot alles op aarde werk net met die druk van ’n ‘icon’ op die skerm van ’n rekenaar of selfoon, die skandering van jou duim of jou gesig […]

    soois jou slaplyf langlyf keffer waar was jy weer jou hele lyf vol modder hoendervere inkluis leer jy dan nooit oubaas se honne hoender is taboe soois onder die kraan jou hoendermislyf laat mense gril en hane kraai   © Tearlach.

  teen my duin rus ek saggies                                                                        stadige eensame beweging van lewe soos die huislose krappies skarrel ek van gedagte tot gedagte   daar waar ek eens was in berge en dale onder bosreus se se groen kombers natvoet strome klanke van rus druppels kus   hier is daar waar my siel sweef oor alles [&hel

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed