Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 3)

    ritmiese dreunsang in ouderwetse kerkgebou ek glo in God die Vader die almagtige… totdat Jesus gekruisig, gestorwe en begrawe was – en ter helle neergedaal het ja en toe die opstanding! maar wat het Hy, die Koning van alle konings in die hel gaan doen? Hy het soos met Lazarus se verhaal die […]

    ongebonde plesier om inhibisies te negeer om net weer laf te kan wees niks meer stres oor veiligheid maar as die sout laf geword het verwater jou morele waardes met rasse skrede, en skete maak hul verskyning wat alles demp dompel in angs en van ver sien jy niks   © Tearlach.  

  drome kom drome gaan onwillekeurig gebeur dit soms herroepbaar dikwels verloor jy dit sodra jy wakker word sommige mense glo in drome vertel van betekenisse wyd en syd by ander is dit maar net iets mooi en selfs baie lastige nagmerries soms droom jy oor oorledenes gesels jy met hulle asof dit nog moontlik […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed