Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 15)

Mosselbaai Goue velde lê voor ons uitgestrek die pad noem hul Duiwelsdrek. Kort voor die ou groot -hek draai ons af, soekend na ‘n beter plek. Met my Volksie swaar gelaai, eindig ons by Mosselbaai. Witborskraai ķom maak ook sy draai, Tent reeds opgeslaan, is dit tyd om ‘n vis te braai. Lang padlê nog […]

    laat jou ja, ja wees laat jou nee, nee wees wees standvastig en sterk laat jou oë ‘n bars kan kyk staan regop in jou stand jou vrou en kinders aan jou hand   wees eensgesind met jou volk en kultuur bou op fondasie van geloof leef jou lewe in hoop en liefde […]

Mosselbaai Goue velde lê voor ons uitgestrek die pad noem hul Duiwelsdrek. Kort voor die ou groot -hek draai ons af, soekend na ‘n beter plek. Met my Volksie swaar gelaai, eindig ons by Mosselbaai. Witborskraai ķom maak ook sy draai, Tent reeds opgeslaan, is dit tyd om ‘n vis te braai. Lang padlê nog […]

Dalk ñ bouval. Weggebêre waar niemand sien staan n huisie, goed verniel. Vertel ‘n storie van eens ‘n sprokie.Stemme lag, ‘n tuin wat blom,’n tuiste vol liefde. Nou ‘n bouval, hartseer vir die oog. ‘n Voetpad lei waar eens ‘n tuin. So is daar ook ‘n lewensverhaal. Eens was alles mooi, ‘n legkaart voltooi. Lewenswinde […]

Bosveldbrander Op die horison, witgepakte wolke kom stadig nader. Grys raak die lug, donker hang soos die diepblou see. ‘n Gerommel in die verte kom al nader. Rollende gebrul wat oor die hemel spoel, raak al harder soos die rowwe see. Skielik ‘n oorverdowende knal wat die lug laat vibreer soos ‘n groot brander besig […]

    deur die Gees is ek dankbaar loof en prys ek Sy heilige naam maak Hy my ook Sy erfgenaam Sy liefde is vir my so kosbaar   sal my lewe dit ook kan beaam vrolik dans en eer ons Sy persoon leef  in groot verwagting op Sy loon soos heiliges van weleer befaam […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed