Mosselbaai
Mosselbaai
Goue velde lê voor ons uitgestrek die pad noem hul Duiwelsdrek.
Kort voor die ou groot -hek draai ons af, soekend na ‘n beter plek.
Met my Volksie swaar gelaai,
eindig ons by Mosselbaai. Witborskraai ķom maak ook sy draai,
Tent reeds opgeslaan, is dit tyd om ‘n vis te braai.
Lang padlê nog voor, maar hier het ek myself verloor.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.