Pad na kammaland
Pad na Kammaland Deur: Ryno du Plessis Oor berg en dal—geen heuwels is te smal. Hartbeskore lê die vlaktes verlore. ’n Nuwe dag is gebore. Drome groei oor geld aan bome, dalk groei hul in boorde. Vrede dans met vreugde; haat en kwaad het die pad verlaat. Volg ’n pad waar hoop mag baat. Langs […]
Hoewe van vrees
Hoewe van Vrees Deur: Ryno du Plessis Soos ’n trop wilde perde jaag vrees op my af uit die verte. Helder wense, belemmer met stof tot in my denke. Soos honderde hoewe se klap, loop niks meer seepglad. Asem blaas—vrees is baas. Vasgevang in stemme van geraas. Ruiter op die perd is hier tans niks […]
Water van die siel
Water van die Siel Deur: Ryno du Plessis Emosies vol lewensbagasie dam in haar oë. Geen meer grasie vir enige spasie. Glimlag kan die hart se sluise nie meer verbloem, trane vind hul eie weg. So hard geveg, bly die seer maar net nie weg. Sonder klanke praat jou oë, woorde skree bewoë. Weggesteek in […]
MEI 2026 – OOP PROJEK
Beste INKers Na julle in April met ‘n “swaar” tema gekonfronteer is, bring Mei verligting. Hierdie maand is daar GEEN voorskrifte en reëls om aan die projek deel te neem nie. In welke genre jy deelneem, is jy ongebonde aan voorskriftelikheid. Dit skep die geleentheid vir jou om dit wat reeds lank geoormerk is vir […]
Wingerdstok Taal
Wingerdstok Taal. Uit geskiedenis se wingerstok Groei tradisies en my taal se loot. Toe Van Riebeeck dit hier geland het met sy skip, De Goede Hoop. Van der Stel het ook ná hom gekom. Nog lote is aangeplant. En so, op ‘n sonkyn Kaapse dag Kom Afrikaans tot stand. Ryp wynrooi woorde […]
aanstons
jare kom en jare gaan elke dag en elke uur vervliet soos golwe op wit strande breek so breek die tyd oor mense wange van eerste tandekry tot laaste verloor soos minute ure word en weke verby sing so verander seisoene telkemale hul gang mense gedagtes, idees vorm en ontplooi verwagtings word werklikhede […]
Gister se baas
Gister se baas Deur: Ryno du Plessis Vandag baas, môre klaas. Waarom is jy verbaas? Dit is hoe die lewe soms blaas. Geen wiel bly altyd bo, dit kan jy maar glo. Sit in sak en as, los die lewe jou op jou bas. Groei waar die lewe jou plaas, want eintlik is hy alleen […]
Die ou op die perd
Die ou op die perd Deur: Ryno du Plessis Mooi geboude boerseun op sy perd laat vele harte onbeperk. Soos elke hart sou vou, gee sonde ook sy knou. Sou verkeerd maar net tog wou, sy mantel dra van berou. Sou jy weer aan ’n keuse moet kou, moet jy dit wel onthou: Verkeerd is […]
Los gemaal
Los gemaal Deur: Ryno du Plessis Wedstryd tussen goed en kwaad,hang die lewe aan ’n draad. Keuses word gemaak, die prys word betaal. Punte op die bord, ons kyk rond, val kere plat op die grond. Tussen goed en kwaad kies ons die swaard. Wonder jy wie gaan baat? Geloof in goed of kwaad. Volg […]