Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 4)

    armsalig is jy oudste swak en onindrukwekkend byna lagwekkend, jammerlik ja, jy, brompot – spelbreker steeds soekende na elke kleinste kruppel punt om oor te grens en te kla oordrewe uiting van minderwaardigheid patos-wekkende gesanik oor iets, wat jyself nie verstaan mag jy gou jou dagbril kry om die son te sien skyn […]

    die jare het ons grys gemaak ons hande beef, ons stap swaar maar as ons na jul gesigte kyk skyn daar ‘n warm, sagte lig   kom sit ‘n bietjie nader nou ons kinders en ons kroon dat ons, ons hande op jul lê voor God se liefdes troon   mag die Here […]

Klippiesbaai Ver sak die son oor Klippiesbaai. Natgespoel lê alle kleure vol gesaai. Branderryers durf die laaste branders voor die son homself vir môre gaan bêre. Horison, so ver agter die pienk-blou water. Wat steek hy weg met sy groot branders? Dalk ‘n lewe so heelwat anders as wat ons hiersou ken. Is dit waar […]

    hoe kan dooie hout so helder praat en eeue se geheime sag ontwaak dit is die gees wat aan stilte raak ’n fyn akkoord wat alle tyd verlaat   of dit nou nuut is of uit gister se waak dit weef ’n spoor wat diep in ons bestaan om elke donker vrees te […]

  niks vermoedend sonder om iets te verwag gebeur dit net – oor en oor dieselfde godskreiende wreedheid weer – en – weer, sonder gewete slegs met die vrees om gevang en gestraf te word geen morele kwessie slegs harde sinnelose moord – op – moord gileaditiese bloedsug sielloos sonder empatie so asof lewe nie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed