Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 3)

Mode in die bos Elke môre vroeg loop die meisie van ‘n ander plaas. Waarheen haar reis, sal sy alleen bepaal. Groot rooi hoed, kort groen rok, lappies tekkies en ‘n groot wit sonbril. Donkerbruin beentjies, amper swart, met ‘n gesiggie wit geplak. Een of ander stasie blêr oor haar skouer deur die handradio. Party […]

    die vonk is in die kruitvat die kruitvat is volgelaai daardie laaste druppel wat die emmer laat oorloop is soos olie op die vuur   tussen plaaspaaie en brandstroke word die vuur van alle kante gestook telkens val daar een pilaar wat krake toon boer en sakeman word uitgetart word grensloos vervolg en […]

  soos reëndruppels teen ‘n ruit doudruppels op ‘n roosblaar so is jou woorde op my oor vars en soet teen my siel   oorspronklik is jy mens uniek in alle opsigte geskep soos die hare op jou kop getel, word jou asem in goud gemerk   © Tearlach.  

Laaste strale Skakerings van pienk en ‘n tikkie pers. Sag gaan slaap die son se strale. Hier op Veldmanshoek kom soek die mossie sy laaste kos vir die aand. Tarentale gesels saam en skrop vir ietsie oulaas. Kwêvoël roep uit die boom, maan die diere dit is tyd om te gaan slaap. Die hen roep […]

    soms probeer ons ‘n aal aan sy stert vang daardie lang glibberige visagtige, ontwykende ding die een wat ons so graag wil bekom en ons eie wil maak soms reik ons na iets net buite ons bereik   sogenaamde spesialiste vertel ons dikwels jy moet dit net visualiseer, jouself daarin indink jy moet […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed