Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 49)

BRONS Vir Sarel het die Donderdag soos enige ander weeksdag begin. Vyfuur opgestaan, gestort, ketel gekook en toe die gesin se wakkermaak. En dit, soos gewoonlik, nie sonder sy kwota probleme nie. Jannie kry te koud en wil nog slaap. Sarel pluk hom orent en met dreigemente begin Jannie mompelend beweeg. Sarie moet nog haar […]

Huisie op die Maan Deur: Ryno du Plessis Sterre skitter onder helder maan, kon ek tog net daarheen gaan. Huisie in die hoek van ’n sekelmaan, daar moet my tuiste staan. Die wêreld draai om ons wentelbaan, tyd staan stil, geen plan om te beraam. Tussen sterrelig en hemelruim, kastele op wolke wat wegkwyn. Sag […]

Liefde uit my Tikmasjien Deur: Ryno du Plessis Tik-tak gier, vloei die woorde, gedagtes dwaal uit alle oorde. Vasgevang op papier, letters word woorde, woorde word sinne, verander in ’n storie van drome bewaar. Geen klank om te vertel nie, nie eens kans om te bel nie. Tuis daar waar huis is, verlore in spore, […]

    bring osse uit die veld kry die trekgoed gereed bring die voorosse nader kry hulle onder die juk maak vas en herhaal tot hele span in tuig reg staan om te trek touleier op sy plek kry die langsweep klap die sweep en praat hard kry jou wa in beweging volg roete van […]

Pad na Kammaland Deur: Ryno du Plessis Oor berg en dal—geen heuwels is te smal. Hartbeskore lê die vlaktes verlore. ’n Nuwe dag is gebore. Drome groei oor geld aan bome, dalk groei hul in boorde. Vrede dans met vreugde; haat en kwaad het die pad verlaat. Volg ’n pad waar hoop mag baat. Langs […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed