Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 54)

My kind Deur: Ryno du Plessis As kind het ek myself beloof, ek sal my kinders nooit van hul gevoelens beroof. Jy moet kan praat en voel, die lewe beleef— seer mag nooit aan jou kleef. Jy sou die beste ouer hê, wat luister en verstaan. Saam sou ons ’n plan beraam, ons band sal […]

Liewe wind Deur: Ryno du Plessis Jy soek my vertroue, maar los my woorde in die koue. Oor my waai woorde van liefde, maar vir my sê jy ek is vol grille. Jy lewe in ’n droom; ek moet volg, volstoom. Was jy ook eens ’n kind? Het die grootmenswind jou verblind? Sou jy my […]

Simfonie van die see Deur: Ryno du Plessis Swaar, dramaties rol groot branders nader. Opwagting oor elke golf—gaan hy deel van die brander word? Donderend brul die water nader; sterf die stille spoel van klein brandertjies saggies op die strand. Die musiek is stil; laaste strome trek terug. Fyn geluid van eers bulderende branders— nou […]

Eendag Deur: Ryno du Plessis Eers begin die wolke loer; hitte laat alles sloer. Skadu trek oor, donderweer vibreer. Harde reën begin neerval. Koelte moor die hitte; die geluid van gete laat alles vergete. So is die lewe ook; hitte tref ons almal van tyd tot tyd. Donderweer maak lawaai; jy probeer die toekoms raai. […]

Here God Deur: Ryno du Plessis Here God is die mooiste Naam vir my. Vir altyd wil ek Sy Naam bely. Ydelik roep jy hard: “Here God,” wens jy om meer krag te kry? ’n Gevoel van afsku vloei oor my. Hoe kan jy God se gebod so vermy? Straf sal jy kry, dit is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed