Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 55)

Beloofdeland Agter die groot blou berge sak die son, gekleur in goud. Skoon is die natuur, geen teken van ’n ondier. Goue riviere breek deur klipmure. Vrugtebome van alle soorte groei wild, sonder boorde. Dit is die beloofde land. Waar geen ander gode heers. Hierdie land behoort aan ons Heer, geskep met Sy eie hand. […]

Skaakmat Goed en kwaad staan die lewe gepak. Koning en pion, elk met sy goue reël. Kies jou kant, goed of kwaad. Jy kan nie by albei baat. Hemel en hel speel die spel. Jou keuse bepaal die einde van die tel. Jy bepaal die skuif—vir wie gaan jy wegdryf? ©️ Ryno du Plessis 2026

Die nag gooi sy fluweelkaros saggies oor die Kalahari soos ’n moeder wat haar slapende kind besorg toemaak. Die sand van die saggolwende duine klou vir oulaas nog vas aan die hitte van die dag en die sterre skitter soos blinkende oë aan die uitgestrekte hemelruim. Pieter sit langs sy Boesmanvriend, Buks Appelblaar, by sy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed