Lied vir die maan
Lied vir die maan Deur: Ryno du Plessis Saans na die na-nagkom haar stem vol prag. Op haar balkon sing sy die lied wat haar hart laat droom. Agter die stad se liggies skyn die sterre saggies. Vol hang die maan, voer sy groot bestaan. Geboue kom en gaan, maar die mooi natuur sal altyd […]
Jak Progresywne Jackpoty Zmieniają Strategie Bonusowe W Vavada Kasyno I Jakie Warunki Trzeba Spełnić By Sięgnąć Po Najwyższe Pule
Jak progresywne jackpoty zmieniają strategie bonusowe w vavada kasyno i jakie warunki trzeba spełnić, by sięgnąć po najwyższe pule Progresywne jackpoty od lat budzą wyobraźnię graczy, ale rzadko mówi się o tym, jak mocno ich działanie wpływa na wybór bonusów oraz sposób ich wykorzystywania. W przypadku serwisów takich jak vavada czy vavada pl nie wystarczy […]
“… laat die erwe van ons vaad’re vir ons kinders erwe bly.”
Toe ek nog ’n kind was het ek baie vakansies by my oupa op sy plaas deurgebring. Oupa het baie gesegdes gehad, maar die een gesegde wat my altyd sal bybly is: “Pietman … Seun, jy moet altyd ’n ware en opregte patriot vir jou land wees. Dan het hy verder gesê, terwyl hy opgekyk […]
Grassade
Grassade Deur: Ryno du Plessis Lewensreën het geval. ’n Goeie oes het gelewer. Dit lyk na ’n beter lewe. Dorre land, my gemoed het gesak. In die donker sal ek God bedank. Soos grassade waai ons almal oor die lewensland. Vandag goed, môre sleg. Nêrens het God gesê Hy gaan ons hier bederf. Soos elke […]
Loof die Here alle volke
Loof die Here alle volke Deur: Ryno du Plessis In ’n wêreld bedek met sonde, smart en seer, het ons elke dag om iets van God te leer. Seën en leiding ontvang die wat op die Here wag. Vir hul gee Hy nuwe krag. Wees lig in ’n donker wêreld. Laat drink die wat moeg […]
Meer as net ‘n mens
Meer as net ’n mens Deur: Ryno du Plessis Stil lê die see, branders op hul eie vaart, van hier blyk geen gevaar. Iewers op die groot blou see woed stormwinde, rowwe see. Maar God maak die storm stil, Hy sit by ons wanneer die waters ons omvou. Jy is meer as net ’n mens— […]
Suid afrika my hart
Brons afdeling Suid-Afrika – my hart My hart brand stééds vir jou my vaderland! Steeds laat ek langs wilgeboom my liefde vir jou vloei! My voete trap nog spore oor jou warm sand waar kole van onthou eer warm in my gloei. Ons familiewapen pryk […]
Pot vol leuns
Pot vol leuens Deur: Ryno du Plessis. In my gebroke wêreld verbloem ek my gebreke. Altyd beter, altyd slim— niemand weet beter. In my gelapte beker verdrink ek in my verbeelding. ’n Pot vol leuens; ek leen my prentjie wat vol bekrap is. Betrap in my wêreld van stories, seker maar ’n droom, besef ek: […]
Gebreekte muur
Gebreekte muur Deur: Ryno du Plessis Houe het getref,skote het geklap— die lewe het gepraat. Mure het geval, die vyand het my oorval; my veilige plek het nou gebrek. Stukkend en bang bid ek: Here, laat die donker my net nie vang nie. In my eie wêreld, almal reeds verban, maak ek self ’n plan. […]
Is jy werklik man
Is jy werklik man Deur: Ryno du Plessis Harte bekoor jy, met woorde toor jy. In jou eie wêreld woon jy. Vloek en skree is jou liefdestaal. Met vuiste wen jy, met ’n bulderende stem roem jy. Beter as die beste— jy ken geen grense. Almal spring volgens jou wense. Voor God is jy klein, […]