Aanhou tas en voel
My hart voel soms stil
voel dan amper kil
wanneer dinge my pla
wat ek nie kan verdra
My hart voel soms alleen
en wonder dan waarheen
bleekgeel breek die son
oor die gryserige see
Daal die skemer’skimme
oor die spoke’skemer
my hart sug
wanneer pienk oor die horison skeur
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.