Jongste aktiwiteit:

Vaagweg hoor ek jou

Wanneer die laaste straaltjies pienk
spoortjies in die wolke kerf
die maanlig dit
met silwer druppels toeverf

Skyn die nag se kim swart
tot daar waar die spruit
donker waterspore
onder die sterrenag inbrand

Kruip agter die wolke weg
grys, donker en drygend die wind
kyk daar’s druppels teen die ruit
wat in die dof-lig blink

Vaagweg kan ek jou onthou
en ek dink….
ek dink vandag
net aan jou




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed