deur -(f.v) vir Gedigte Merkers: Ontvlugting Share: verwante: Vergelegen grond 4 April 2017 361 gesien 0 Komentare 0hou van Jou eie wêreld waar ink vloei waar woorde toor ‘n ander wêreld jou eie wêreld lag of ‘n traan dans of skiet verlief of kwaad saam die karakters welkom by jou eie wêreld ©Roeline Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende