Jongste aktiwiteit:

Die waterlelie in die modder

‘n moelike massa modder
bemors besmeer besmet
die moeë mismoedige waterslootjie
wat sug-steun soos ‘n siekerige siel
t-o-g straal die goedversorgde glorieryke
waterlelie bo-oor die vieslike vuilgoed
soos ‘n sagte satynagtige pienk lipstiffie

Kopiereg: Roeline

*’n pienk lipstiffie trek aandag (ook harmoniseer jou velkleur)




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed