Jongste aktiwiteit:

As alles maklik was

vergewe vergeet veraltyd
hoekom die wroeg
in jou hart rond dra?
vry vrede vreugde
hoekom ‘n tronk bou
in jou kleine hart?
vertroue verbly verheug
Sy las is lig, Sy juk is sag
hoekom als op jou skouer dra?
vergewe vergeet veraltyd
asof dit maklik was…

©Roeline




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed