Jongste aktiwiteit:

Jou eie wêreld

waar ink vloei
waar woorde toor
‘n ander wêreld
jou eie wêreld
lag of ‘n traan
dans of skiet
verlief of kwaad
saam die karakters
welkom by
jou eie wêreld

©Roeline




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed