Jongste aktiwiteit:

NAWEEK: Jubileer

NAWEEK: Jubileer

Op die onmoontlikste plekke vind mens wysheidsdruppels. Byvoorbeeld op ‘n suikerbeker uit keramiek (steengoed) midde-in die deurmekaar op ‘n tafel met eetgoed. Op ‘n koffietafel met reste van ontbyt . . . en gisteraand se aandete ook nog.

Daar staan so ‘n oulike blou paaseier – en as jy naderkyk is dit handgemaak en versigtig geglaseer; onder die glasuur is ‘n spreekwoord ingerits:

„Taam voëls sing van die vryheid, wildes vlieg.”

[Oorsprong onbekend; dank aan ‘n gasvriendelike woongemeenskap van studente.

Dit slaan mos jou asem weg, nè?]

2017……………………………………..ooÔoo……………………………………tje




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed