Jongste aktiwiteit:

Baie geluk Anzé

Liewe Anzé
Baie geluk met jou verjaarsdag.
Namens die Moderasiespan, die Projekbestuur en sommer elke lid van INK.
Mag die meetsnoere vir jou hierdie jaar in lieflike plekke val en mag elke droom
realiseer, elke wens tasbaar wáár word en mag liefde jou so oorweldig dat elke asem
‘n vreugde sal wees.
Alles van die aller beste.
Baie dankie vir jou harde en onbaatsugtige werk hier op INK. Jou droom om ‘n
skrywersgemeenskap te verenig is besig om mooi vrugte af te werp.
Ons is almal dankbaar en grensloos trots op jou.

Namems alleman en elkeen
IM




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed