NAWEEK: Jubileer
NAWEEK: Jubileer
☼
Op die onmoontlikste plekke vind mens wysheidsdruppels. Byvoorbeeld op ‘n suikerbeker uit keramiek (steengoed) midde-in die deurmekaar op ‘n tafel met eetgoed. Op ‘n koffietafel met reste van ontbyt . . . en gisteraand se aandete ook nog.
Daar staan so ‘n oulike blou paaseier – en as jy naderkyk is dit handgemaak en versigtig geglaseer; onder die glasuur is ‘n spreekwoord ingerits:
☼
„Taam voëls sing van die vryheid, wildes vlieg.”
☼
[Oorsprong onbekend; dank aan ‘n gasvriendelike woongemeenskap van studente.
Dit slaan mos jou asem weg, nè?]
2017……………………………………..ooÔoo……………………………………tje
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Loretta Szikra
Dit is baie waar Toom, daar is wysheid op snaakse plekke te vinde, maar so te midde n klomp jong studente, maak dit dit net meer spesiaal.