Jongste aktiwiteit:

Roman vir NB se kompetisie

Ek was nou bietjie lank stil op Ink omdat ek volstoom aan my roman vir die NB kompetisie gewerk het. Hy is nou klaar en nadat Anze die proeflesing gedoen het is die roman nou gereed om ingestuur te word. Groot pryse op die spel en ek hoop darem om derde te kom want daar gaan sekerlik beter romanskrywers as ek wees. hou al julle duime vas en baie dankie weereens Anze dat jy die proeflesing vir my gedoen het




Dit is vir my n passie om die ou spoorwegera op skrif te laat herleef en lewendig te hou want dit is n era wat verby is. Deur my spoorwegstories en verhale poog ek om hierdie era lewendig te hou. Ek skryf egter ook ander verhale en stories om aan die skrywersdrang in my uiting te gee

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed