Jongste aktiwiteit:

‘n Gelukkige hart vir moedersdag

Al is die winter vinnig oppad
is daar vir altyd
somers in jou hart
waar die lewe kan psalms sing

Ek stuur vir jou die mooiste lof’liedere
wat in die donker blink
jou elke dag sal seӫn
al skyn die son nie na die reӫn

Pluk vir jou ‘n sonneblom
wat ek in ‘n plekkie in jou hart kan druk
soos die kleur van die see
skakerings van turkoois tot kobalt
sӗ dis somer!
al skyn die son nie na die reӫn




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed