Jongste aktiwiteit:

Vir ‘n oomblik van kalmte

Ruik die gedempte lug
tonnels lig lok my
na ‘n plek weg
van die leegheid van alles

Ek grawe ‘n tonnel
deur die sandbank
van my gedagtes diep-diep
tot in sagte los sand

Weg van die wêreld se lig
terug na jouself
wat al die mooi
in jou kop versmoor

Om net vir ‘n oomblik
Weer in die son te staan
Net vir ‘n oomblik te kan terugstaan
Voor hy weer ondergaan




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed