MY KARAKTER.
Ons almal leef in ‘n tydgleuf,
met ‘n binne raamwerk
Jou mening is jou eie
in handeling of spreke
Jy sal onthou word
net vir die uitvoerbaarheid daarvan
Besef dat die binne spieel van jou karater
Moet wees die bedoeling deur jou dade
verbaal of geskrewe
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek