Jongste aktiwiteit:

Pop

my gees is hoogs ontsteld
hiér laat mens sy wreedheid geld
verdoem om vir ewig in ‘n hoek te staar
stom – met kinderlyfie ewig verstar
lokkies kleertjies skoentjies – te fraai
rugkant altyd na mensdom gedraai
sy was stout met gevolg die ewige straf
dis boosheid, verregaande, skoon laf!
en ek weet dis net ‘n pop
maar versinnebeeld vir my siekte in ‘n mens se kop!




Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak