deur Sonja Peacock vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Liefde, Verhoudings, Wense Share: verwante: grond Die duif en die doop 31 Januarie 2018 502 gesien 0 Komentare 0hou van Is jy? Is jy ‘n engel met draadvlerke wat rank in my dagboek tussen knope en kant? Is jy ‘n papierskip van poeierblou op ‘n geverfde gebed, wat wyebeen staan oor my woorde-boord? ©Sonja Peacock Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende