Jongste aktiwiteit:

WENNERS van die Februarie 2018 – Liefdesprojek

Baie geluk aan die volgende lede

Gedigte:
Brons afdeling wenners:
1ste: Estelle Rubow met ‘Daardie dae’
2de: Anton Killian met ‘Ag van my mond’
3de: Loretta Szikra met ‘ Aardsdom’

Silwer afdeling wenners:
1ste: Anzé Bezuidenhout met ‘Lawakors van liefde’
2de: Anzé Bezuidenhout met ‘Liefdespore’
3de: Anzé Bezuidenhout met ‘Hart-silhouette’

Carma Shaw skuif nou na die GOUE AFDELING met ‘ Bloedmaan en die blues’

Verhale:
Wenner: Adele Theron met Varinggroen oë

Baie geluk aan hierdie 6 lede!

Projekbestuurder




Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak