Jy…
Jy maak my heart race.
Jy is my safe place.
Jy kan my moer koer.
Jy speel met my hart woer-woer.
Maar ek soek net vir jou,
wat aan my siel klou.
Vat my hand, Skat,
sodat ons kan pad vat.
Ons vat ‘n road trip.
Of klim op ‘n cruise ship.
Net vir weg kom.
Tot ons harte reg kom.
Dis net, jy.
By jou waar ek my plek kry.
As my kop op jou bors rus,
voel my hart net pure bliss.
Jy maak my heart race.
Jy is my safe place.
Jy kan my moer koer.
Jy speel met my hart woer-woer.
Maar ek soek net vir jou,
wat aan my siel klou.
Vat my hand, Skat,
sodat ons kan pad vat.
So langs die lang pad,
Steel jy my hart, but
it’s a sweet surrender.
Ek gooi my verlede in die blender.
Al wat ek kan sien is,
‘n toekoms wat verdien is.
Geen beheer oor hoe ons voel nie.
Geen pretensies oor wat ons bedoel nie.
Jy maak my heart race.
Jy is my safe place.
Jy kan my moer koer.
Jy speel met my hart woer-woer.
Maar ek soek net vir jou,
wat aan my siel klou.
Vat my hand, Skat,
sodat ons kan pad vat.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.