dwelm gier
soos die golwe se geluide
my snags bedwelm in drome
soos die wind se temerigheid
my soms meemoedig laat
dwelm-misbruik se effek
op die mens se psige
een kant lê farma
se geld gierigheid
anderkant mens
se drang tot
self-behoud
soos dooie
plante
op
die strand
lê mense-wrakke
oral langs paaie
van ons land
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.