Anders
Soekend – na die refleksie van my siel
Wagtend – vir my hart se weerspieël
Verlangend – na omgee diep gekweek
Verterend – die eensaam wat bly vreet.
Wonder – oor mens se diepste wese
Vraend – koester ander my vrese
Wetend – vir n ander dimensie is ek beskoor
Ontwakend – maar terselfdetyd besig om te versmoor.
PAULA PAXTON©
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.