Bettiesbaai se brand
Die dom dier se nag:
vuilgeel, skroeiend’ asemnood.
Nuwejaar is vuur,
‘n swart spookvingerwoestyn.
Verlies lees nie die datum.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Die dom dier se nag:
vuilgeel, skroeiend’ asemnood.
Nuwejaar is vuur,
‘n swart spookvingerwoestyn.
Verlies lees nie die datum.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek