Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Bettiesbaai se brand

Deur Marieta McGrath
Datum gepubliseer: 15 Januarie 2019 Aantal woorde: 19 705 Kere gelees 14

Die dom dier se nag:
vuilgeel, skroeiend’ asemnood.
Nuwejaar is vuur,
‘n swart spookvingerwoestyn.
Verlies lees nie die datum.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    15 Januarie 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 25
Kommentaar telling: 3

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 233 gaste aanlyn

Bydraes – Argief