HOU JOU BEK
HOU JOU BEK
Hou eerder jou bek
is jy nou staplgek
niemand gaan jou allie lek
en sit jou vinnig op jou plek
wat het jy nou gedink
gaan sit ‘n bietjie en dink
soos ‘n spieel wat blink
dink jy jou allie stink
hoogmoed kom tot ‘n val
raak jy nou ‘n bietjie vaal
ver in die pikdonker dal
is die pad baie smal
Moedersielalleen
moet nooit weer jou ore uitleen
jy staan nou heeltemal alleen
vertroue kan jy nêrens leen
op wie gaan jy nou steun
© Eleen van Deventer Vorster
02/02/2018
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.