HOËRSKOOL DRIEHOEK
HOËRSKOOL DRIEHOEK
Die skool se noodlot
in die ergste doodskreet
met geweldige pyn en seer
stroom die trane van hartseer
in ‘n onverwagte fratsongeluk
onder die loopvlak van sementbetom
het kosbare kinders se lewens omgekom
verwyte word oor en weer gegooi
niemand dink meer aan die mooi
almal se woede is behoorlik in die rooi
die koerante gaan elke ware feite ontplooi
Ouers se lewens is erg geraak
met ‘n onopgeloste hatrseer saak
nuusflitse het die werêld aangeraak
met God se genade sal ons dit maak
© Eleen van Deventer Vorster
02/02/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.