BOLLEMAKIESIE
BOLLEMAKIESIE
Bollemakiesie
wag ‘n klein bietjie
ons hou ‘n kompetisie
ons sing ‘n kinderliedjie
my kop is dronk gedraai
ons gaan lekker swaai
dit voel of ek wil grond toe
my kop draai al in die rondte
rol en tol so gat oor kop
om en om tot ek weer stop
neurie my kop ‘n deuntjie
so fluit ons boere seuntjie
© Eleen van Deventer Vorster
15/03/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.