Jongste aktiwiteit:

DIE BUITERUIM

DIE BUITERUIM

In die hoogste buiteruim
en God jou lewe kluim
‘n donker wêreld van onhuil
waar vreemde gediertes skuil

ruimtes van grys en geil
ons sondes skiet soos ‘n pyl
gaan jy boet vir die galg en byl
stemme wat aanhoudend huil

in ‘n pikdonker heelal
die branende vuur van hel
mense in goue strate wemel
in die goue poorte van die hemel

God laat die die aarde bewe
wees nederig in jou lewe
die wonderwerke kom
God gaan vinnig kom

© Eleen van Deventer Vorster Vorster
15/03/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed