Hemelkrane (Brons)
Die hemelkrane is oopgedraai,
en op silwerplaatjies speel
reendruppels klavier
vanaf blou na swart het die lig verkleur,
met winters se sneeuende smeer.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2019 projek