Jongste aktiwiteit:

Gediggie vir n Juffie 1

My boekwerk is nie naastensby genoeg
om haar oorspronlikheid te ken nie:
‘n innoverende inkvol pen
kan bordniks besonderhede deurswoeg,
maar met lewenswekkende liefde lepelvol
wil ek blydskap baar
diep in haar hart se hol kol.

In my vier-kanaal TV- lens
weerspieel haar gesig so gedurig en
aptytlik-
haar liefdoenende hand se raakvat maak
my siel oproerig.
Sy bind n band om my (besmette wond) –
sy sal altyd eerste kom.

Moeder, hoe se ek vir jou
dat ek is lief vir jou ! –
dat ek kraakstukkend klippe vir jou sal
kou.
Maar in die hoeke van my mond sit
woorde gomvas,
want hoe ek oor Moeks voel
(kwesbaar.)

Ma is die gangetjies tot geheime in
die gitskol wat oe spit –
die skitterende transformeer alle
dae in goud
en soos twintig negentien verbygaan,
verrys perfeksie soos vuurvlammende
hout
(onuitblusbaar) en (ontbetwislik).




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak