soms
soms
in junie se kou
raak die son flou
winter-wind wat blare weg steel
terwyl die reën die takke sag streel
soms
in junie se sonskyn
sal ‘n wit vlinder verskyn
om n boodskap bring
en dan weer verdwyn
‘n veertjie val
‘n vlinder – vlieg – vry
waneer
‘n engel
dit stuur
van, n plek ver-ver
van hier
Tia©
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.