Jongste aktiwiteit:

voel

gesuis van yskoue wind praat met my
lei my terug na waar hitte en vrede is
warm aarde vou my toe maak my vry
gesuis van yskoue wind praat met my
laat my nooit jou grond verlaat of ly
trou aan jou sal ek altyd wil voel gewis
gesuis van yskoue wind praat met my
lei my terug na waar hitte en vrede is

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak