deur Zebulon Kochk vir Gedigte Merkers: Natuur, Nostalgie, Pyn Share: verwante: grond Die duif en die doop 8 September 2019 480 gesien 0 Komentare 0hou van Geets Die strooppot van liefde het gister my hartsnare geroer, toe druppeltone se triktrakspel uit die hemel se makriele lig aan die grond kom nael maar steeds is my liggaam ingegraveer met stene van pyn. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende