Jongste aktiwiteit:

Die huis van boeke

Daar is vreugde in bibloteke
die verslinde woorde opgeëet
tussendeur die stilte en soeke wyse,
letsels van vingergeblaaide bladsye
en die kramery van ‘n krammer

soos druppelsreën die dakplate lêk
so verbeelding vindingryk vergader
en oor die witsand vloei
bondel die gedagtes vonkel vry

dra my goedig oor die holtes
steek my weg tussen rakkies
en verberg my in jou geskiedenis
weg van leë half gebooie

sonder wraak of haat
têr mate die saak
die huis,die huis van hoeke …
en boeke.

©Morné du Preez




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Noelle Hart het n geregistreerde lid geword

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nadia het n geregistreerde lid geword