pas
kadens van my hart
het stadig afgeneem
nou het ek ‘n metronoom
wat my hart se klop verhaas
wat is die Vader tog goed vir ons
dat Hy die mediese wetenskap
toelaat om so te ontwikkel
alles net tot eer
van Sy
naam
tik
tak
gaan
hy voort
so asof dit
so hoort
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.