steunpilaar
vanoggend se diep blou lug
en die son se goud geel strale
verf ons baai in hemelse skilder doek
goue strepe reën in skyfies oor die see
soos speel-weer gebeure op ‘n doek
onder raas die golwe saggies voort
soos die natuur ons steun
ons lewe gewende lug
verskaf wat vars
en heerlik is
so is dié
mens
wat
as
steunpilaar
vir ander
dien
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.