Kommunikasie.
Ai tog werksmense die gort is alweer gaar
Die een praat hier en die ander daar
sê tog niks
hou jouself links
ek wonder watse kommunikasie tameletjie ons nou uitklaar.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek