Jongste aktiwiteit:

boer

op die stoepie sit die groepie
ag ja sê oupa, ag ja sê pappa
ag ja sê boeta
met klinkende rinkink
word koffie in geskink
slurp – slurp drink oupa, slurp – slurp drink pappa
slurp – slurp drink boeta
burp – burp blaas oupa, burp – burp blaas pappa
burp – burp blaas boeta
nee my magtie, alla kragtie sê ouma
met krakende hoes wil oupa weg koes

©Teárlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak