BRONSINK (BRONS)
Spartelend teen versmoring
waar ek in bronsink sink,
aamborstig in verstikking
as fobies my verdrink.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Spartelend teen versmoring
waar ek in bronsink sink,
aamborstig in verstikking
as fobies my verdrink.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2020 – OOP-projek