Jongste aktiwiteit:

eerste

.
op my duin is daar altyd ‘n eerste
van alles wat konstant is, is die feit
dat alles gedurig verander en verras
as dit nie die veranderende seisoene is nie
is dit die veranderende gedrag van mense
eie mense, jyself en vreemde mense
veranderende gedrag van diere
die trekvoëls se kom en gaan
oggendson oor die see
wat elke dag eerste
op my oë skyn
eersteling
van alles
en almal tevrede
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed